OVK
Vat 5 Dormergroep groei van krag tot krag: Suksesvolle tweede groepveiling
Op Saterdag, 27 September 2025, het die Vat 5 Dormergroep hulle tweede groepveiling by die Parys Afridome aangebied. Die groep se strewe om topgehalte Dormers aan die mark te bied, het weereens boekdele gespreek met die gehalte diere wat deurlopend deur die ring gekom het. Die telers is toegewy[...]
OVK wys meer krag en minder brandstofverbruik by Arlington Boeredag
Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Met 25 mm reën die vorige nag, moes die verrigtinge noodgedwonge verskuif word na ՚n droër gedeelte van die plaas. Besoekers kon egter[...]
BI partners with OVK to offer its Agri-Smart solution to farmers
Leading supplier Bearings International (BI) is extending its footprint in the agricultural industry by partnering with OVK of Ladybrand. The partnership will see BI’s products and services for the sector available at the co-operative’s 57 branches countrywide. The partnership is the culmination of extensive negotiations with OVK, and was[...]