Dormer veiling

Nasionale Dormerveiling 2025: Uitmuntende Dormer-genetika behaal toppryse in Bloemfontein

Die Nasionale Dormerveiling, wat op Saterdag, 6 September 2025, by Be Human buite Bloemfontein plaasgevind het, was niks minder as ’n uitstaande sukses nie. Dormertelers van regoor die land  - van die verre Noorde tot die Suide het saamgetrek om van hulle beste genetika aan te bied, en die[...]

Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling

Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses. Hier is 'n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het:  https://youtu.be/9KR_SxWhQ2U  

By Bianca Pretorius|20th February 2024|Categories: Veilings, Videos|Tags: , , , , , , |
Go to Top