BKB
Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag
Die Beefmasterras het oor die jare sy plek in die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf stewig gevestig as ’n ras wat bekend is vir vrugbaarheid, gehardheid en uitstekende aanpasbaarheid. In uitdagende toestande waar voergehalte, klimaat en winsgewendheid ’n groot rol speel, bly Beefmasters ’n gewilde keuse onder kommersiële én stoettelers. Die[...]
Nasionale Dormerveiling 2025: Uitmuntende Dormer-genetika behaal toppryse in Bloemfontein
Die Nasionale Dormerveiling, wat op Saterdag, 6 September 2025, by Be Human buite Bloemfontein plaasgevind het, was niks minder as ’n uitstaande sukses nie. Dormertelers van regoor die land - van die verre Noorde tot die Suide het saamgetrek om van hulle beste genetika aan te bied, en die[...]
VIDEO: Aanpasbare & gehalte Dormers | Hatari Farming Produksieveiling op 20 September
Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee. Aanbod: 50 SP Dormerramme 50 SP Dormerooie 300 Kommersiële ooie Veiling[...]
‘n Skaapboer se beste vriend
NAMPO Kaap 2024 het 'n opwindende nuwe item op die program met die Skaaphondprogram wat van Woensdag tot Vrydag, 11-13 September 2024 in die BKB Veesentrum plaasvind. Pippa Philip, Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Skaaphondvereniging (SASDA), en een van die organiseerders van die geleentheid by NAMPO Kaap 2024, verduidelik:[...]
VIDEO: Al die masjienerie wat jy al ooit van gedroom het op een plek… Thuli le Roux se veiling!
Moet nie hierdie veiling misloop nie! Dit vind plaas op 30 Julie 2024 om 11:00, by Rust, Bethlehem. Op aanbod: John Deere S660 John Deere 6175M John Deere 6930 John Deere 8270R John Deere 6620 En nog báie! Kyk die video om te sien wat alles op die spel[...]