Dormer ramme
VIDEO: Aanpasbare & gehalte Dormers | Hatari Farming Produksieveiling op 20 September
Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee. Aanbod: 50 SP Dormerramme 50 SP Dormerooie 300 Kommersiële ooie Veiling[...]
Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling
Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses. Hier is 'n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het: https://youtu.be/9KR_SxWhQ2U