Categories: Veilings, VideosPublished On: 20th February 2024

Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling

By 0 min read
50 words

Johanri Dormers OTD Thumbnail

Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses.

Hier is ‘n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het: 

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0