Gras Karoo Dormers

Dormerram verkoop vir R400 000 op Hatari Farming se produksieveiling

Hatari se Platinum Dormerveiling van 2025, wat op 20 September by Plaas-Content in Bainsvlei, Bloemfontein, plaasgevind het, het bewys waarom Hatari Farming steeds ’n vooraanstaande naam in die Dormer-mark is. Gasverkopers op die dag was ook 2 Broers Dormers, Gras Karoo Dormers en Buffelsfontein Dormers. Van die oomblik dat[...]

VIDEO: Aanpasbare & gehalte Dormers | Hatari Farming Produksieveiling op 20 September

Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee. Aanbod: 50 SP Dormerramme 50 SP Dormerooie 300 Kommersiële ooie Veiling[...]

Aanpasbare en gehalte Dormers wag by Hatari Farming se produksieveiling

Dormerboere kan regmaak vir ’n veiling van formaat wanneer Hatari Farming saam met Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers op 20 September hulle beste genetika aanbied. Op die plaas Content in Bainsvlei buite Bloemfontein wag ’n aanbod wat elke boer se behoeftes sal aanspreek – van stoetramme- en[...]

0
Go to Top