Categories: Veilings, VideosPublished On: 20th August 2025

VIDEO: Aanpasbare & gehalte Dormers | Hatari Farming Produksieveiling op 20 September

By 0 min read
91 words

Hatari TN

Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee.

Aanbod:

  • 50 SP Dormerramme
  • 50 SP Dormerooie
  • 300 Kommersiële ooie

Veiling besonderhede:

  • Datum: 20 September 2025
  • Plek: Plaas Content, Bainsvlei (Bloemfontein)
  • Aanlyn: SwiftVee
  • Georganiseer deur BKB

Hierdie is ’n gulde geleentheid om Dormers van bewese gehalte en aanpasbaarheid aan te koop. Mis dit nie!

Kontak vir meer inligting:

Marius Eksteen – 082 561 2917 | Steyn Steenkamp – 082 438 8991 | Tjaart Steenkamp – 072 313 2232

Kyk die video vir meer.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0