VIDEO: Agrico is gebou vir Komatipoort
ProAgri Media – YouTube Thumbnail Landscape
Om optimaal te besproei en water te bespaar is Agrico die regte keuse vir jou boerdery.
Nicholas Prinsloo, produksiebestuurder van Inyoni se piesangafdeling vertel meer: “Piesangs kort baie water en daarom gebruik ons hoë vloei spuite sodat die piesangs daagliks twee ure per dag water kry.”
Kyk die video vir meer inligting.