BKB
VIDEO: Doorndraai Boerdery hou veiling!
Praat van 'n veiling wat nie misgeloop moet word nie! Hierdie veiling vind plaas op Vrydag, 12 Julie om 11:00, in Koppies, Vrystaat. Op aanbod: CASE 2388 stroper Challenger 7650 gifspuit John Deere 8410 John Deere 4440 John Deere 6115 John Deere 6403 Fiat 640 Planter (12 rye met[...]
Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms
Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]
Pak die bul by die horings by Nialcor Trust Uitverkoping
As jy op soek is na pragdiere om jou stoet mee uit te brei, is hierdie veiling definitief nie een wat jy kan mis nie! Nialcor Trust Uitverkoping vind plaas op Woensdag 8 Mei 2024, 12:00, by Kruitfontein Potchefstroom. Simmentaler aanbod: 41 koeie (moontlik dragtigf) 20 verse 15 koeie met kalwers[...]
Doorndraai Beefmasters uitverkoping – moet dit nie mis nie!
Doorndraai Beefmasters bied Vrydag, 19 April 2024 om 11:00 op die plaas Kromdraai te Koppies hulle algehele uitverkoping aan. Op aanbod sal 680 Top Beefmasters wees: 180 Dragtige koeie met kallers 60 Koeie + 60 kallers 220 Dragtige koeie 40 Verse (wat by die bul loop) 60 Verse (oop[...]
Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling
Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses. Hier is 'n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het: https://youtu.be/9KR_SxWhQ2U