Categories: Animal Management Videos, VideosPublished On: 25th March 2024

Doorndraai Beefmasters uitverkoping – moet dit nie mis nie!

By 0 min read
59 words

Picture2

Doorndraai Beefmasters bied Vrydag, 19 April 2024 om 11:00 op die plaas Kromdraai te Koppies hulle algehele uitverkoping aan.

Op aanbod sal 680 Top Beefmasters wees:

  • 180 Dragtige koeie met kallers
  • 60 Koeie + 60 kallers
  • 220 Dragtige koeie
  • 40 Verse (wat by die bul loop)
  • 60 Verse (oop en gereed vir die bul)

Die veiling word in samewerking met BKB aangebied.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0