beefmaster
Riverglen Wildlife 8ste produksieveiling
Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees. Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife[...]
Die geskiedenis van die Beefmaster Genootskap van Suid-Afrika: Van toe tot nou
In die wêreld van beesboerdery word min rasse so sterk met aanpasbaarheid, funksionaliteit en winsgewendheid verbind soos die Beefmaster. Tog lê agter hierdie suksesverhaal nie net genetika nie, maar dekades se visie en doelgerigte ontwikkeling, van die eerste kruistelingseksperimente in Texas tot ’n gevestigde en groeiende ras in Suid-Afrika.[...]
VIDEO: Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag
Kopers en belangstellendes word uitgenooi na Steinberg Beefmasters se jaarlikse produksieveiling wat op Dinsdag 7 Julie 2026 om 11:00 op Mooiplaas, Hendrina, aangebied word. Op aanbod is 35 bulle – 30 geregistreerde bulle, 5 kommersiële bulle asook 80 kommersiële koeie met kalwers. Die veiling bied ’n uitstekende geleentheid vir[...]
Why tick management in cattle matters
Ticks are more than a minor irritation – they can have serious effects on cattle health, leading to weight loss, poor fertility, hide damage, reduced milk yield, and even death. As exotic tick species spread and resistance to pesticides increases, integrated tick control has become more critical than ever,[...]
VIDEO: Riverglen produksieveiling is om die draai! | 27 Augustus 2025
As jy ’n Beefmaster- of Brahman-beesboer is en op soek is na bekostigbare genetika en mooi diere om jou kudde aan te vul, maak seker jy woon Riverglen Wildlife se 7de produksieveiling by. Die veiling vind plaas op Woensdag 27 Augustus 2025 om 11:00 by Mooifontein, Middelburg, waar ’n[...]