Beefmaster Genootskap

Die geskiedenis van die Beefmaster Genootskap van Suid-Afrika: Van toe tot nou

In die wêreld van beesboerdery word min rasse so sterk met aanpasbaarheid, funksionaliteit en winsgewendheid verbind soos die Beefmaster. Tog lê agter hierdie suksesverhaal nie net genetika nie, maar dekades se visie en doelgerigte ontwikkeling, van die eerste kruistelingseksperimente in Texas tot ’n gevestigde en groeiende ras in Suid-Afrika.[...]

By Bianca Pretorius|7th June 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top