Beesboerdery
Die geskiedenis van die Beefmaster Genootskap van Suid-Afrika: Van toe tot nou
In die wêreld van beesboerdery word min rasse so sterk met aanpasbaarheid, funksionaliteit en winsgewendheid verbind soos die Beefmaster. Tog lê agter hierdie suksesverhaal nie net genetika nie, maar dekades se visie en doelgerigte ontwikkeling, van die eerste kruistelingseksperimente in Texas tot ’n gevestigde en groeiende ras in Suid-Afrika.[...]
VIDEO: Maak reg vir FIRNA se jaarlikse aanteelveiling
FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai! Kom keur en kies uit topgehalte diere op Dinsdag, 6 Mei 2025 om 11:00 op die plaas Harcourt in Tosca. Daar sal 250 diere aangebied word – insluitend Simbra, Simmentaler en ’n unieke lyn suiwer Bonsmaras. FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery[...]
Afrikaners bied goeie geleenthede
Artikel voorsien Indien ’n vleisbeesboer ’n geleentheid soek om vir minstens die volgende dekade as leier mededingend en winsgewend in die beesmark te bly, belê in ’n Afrikaner-kudde. Die toekoms van beesboerdery lê in die aangepaste, inheemse ras – die Afrikaner. Die Afrikaner is aangepas om by temperature van[...]