Aanteelveiling 2025

VIDEO: Maak reg vir FIRNA se jaarlikse aanteelveiling

FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai! Kom keur en kies uit topgehalte diere op Dinsdag, 6 Mei 2025 om 11:00 op die plaas Harcourt in Tosca. Daar sal 250 diere aangebied word – insluitend Simbra, Simmentaler en ’n unieke lyn suiwer Bonsmaras. FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery[...]

By Spesialisskrywer|22nd April 2025|Categories: Veilings|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top