Firna
FIRNA se Bonsmara- en Simbra-aanteelveiling lok talle boere
Op 7 Mei het FIRNA ’n uiters suksesvolle veiling op die plaas Harcourt in Tosca, Noordwes, aangebied wat talle kopers en boere gelok het. Altesaam 200 aanteeldiere vanuit FIRNA-bloedlyne, hoofsaaklik jong diere waarvan die meeste as 3-in-1 aangebied word, was te koop by die veiling. Die hoogste prys wat[...]
VIDEO: FIRNA-aanteelveiling: Topgehalte Bonsmara en Simbra 3-in-1’s op aanbod
FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery wat sy ontstaan in 1989 gehad het toe Frans Engelbrecht sy eerste grond in die Molopo-distrik aangekoop en met slegs 27 koeie begin boer het. Vanuit hierdie nederige begin het die boerdery vinnig uitgebrei, met ’n sterk fokus op spekulasie, aartappelproduksie en later ook[...]
FIRNA: Bonsmara en Simbra 3-in-1 Aanteelveiling
200 Diere Moet dit nie misloop nie!
FIRNA hou suksesvolle veiling: Gehalte diere deurslag vir goeie verkope
FIRNA het 'n baie suksesvolle veiling op 6 Mei 2025 gehou gegewe die huidige ekonomiese klimaat en marktoestande. Uys van Zyl wat FIRNA se beeskudde bestuur sê: "Ons is regtig baie tevrede met die afloop van die dag en dit was lekker om die gehalte beeste wat op die[...]
VIDEO: Maak reg vir FIRNA se jaarlikse aanteelveiling
FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai! Kom keur en kies uit topgehalte diere op Dinsdag, 6 Mei 2025 om 11:00 op die plaas Harcourt in Tosca. Daar sal 250 diere aangebied word – insluitend Simbra, Simmentaler en ’n unieke lyn suiwer Bonsmaras. FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery[...]