aanteelveiling

VIDEO: FIRNA-aanteelveiling: Topgehalte Bonsmara en Simbra 3-in-1’s op aanbod

FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery wat sy ontstaan in 1989 gehad het toe Frans Engelbrecht sy eerste grond in die Molopo-distrik aangekoop en met slegs 27 koeie begin boer het. Vanuit hierdie nederige begin het die boerdery vinnig uitgebrei, met ’n sterk fokus op spekulasie, aartappelproduksie en later ook[...]

Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag

Sedert die bestaan van Blouberg Aanteelveiling in Januarie 1994 het lede die strewe na gehalte en goeie genetika van beeste met sterk raskenmerke nagestreef. Hierdie is nie net die grondslag van elke lid se boerdery nie, maar ook die resultaat wat jaarliks op die veiling aangebied word. Nou, na[...]

Blouberg Aanteelveiling bring weer topgehalte genetika vir 29ste veiling

In samewerking met Vleissentraal bied die beestelers betrokke by die Blouberg Aanteelveiling vir die 29ste agtereenvolgende jaar hul veiling aan op 09 Februarie 2023 om 11h00 te Vivo Boerevereniging veilings krale. Vyf honderd (500) stuks top gehalte kommersiële Bonsmara en Bovelder vroulike aanteel vee kom onder die hammer. Die[...]

0
Go to Top