kudde
Eko-vriendelike roofdierbestuur
Eko-vriendelike bestuur van roofdiere wat skade onder vee veroorsaak is noodsaaklik vir die handhawing van ՚n balans tussen die belange van die veeboer en die natuur. In die lig van aardverwarming word dit al moeiliker vir kommersiële en kommunale of kleinboere om te midde van die aanslag van klimaatsverandering[...]
Senepol Kudde Aanteelveiling – 12 April 2024
Moenie die top kommersiële kudde van Jan van Biljon op Vrydag 12 April om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon misloop nie. Afslaers: BKB Aanbod: 60 Verse (dragtig van top Senepol bulle) 90 Verse (oop, 18 - 20 maande oud, gereed vir die bul) 40 Verse (12-14 maande oud)[...]
Kampioen-kudde kraai koning met Molatek Elite Block
Die prentjiemooi plaas, Stormhoek, tussen Vrede en Memel is al meer as honderd jaar die tuiste van die Schmidt-familie. Dis hier waar Freddy en sy seun Mark kon voortbou op geslagte se harde werk en sukses behaal met hulle Dohne Merino-kudde. Die Schmidts se kudde is een van die[...]
Plant winterweidings wat jou kudde laat wenkudde wen: Goeie weiding bespaar geld en verbeter jou kudde se kondisieverbeter kondisie
Gewoonlik het boere twee keuses wanneer dit kom by weiding vir hulle beeste. Die eerste is om die diere op die natuurlike veld te laat wei wat op die plaas beskikbaar is. Die tweede keuse is om spesifieke weidings aan te plant wat jou kudde ’n voorsprong sal gee,[...]