jakkals
Vriend of vyand? Vreedsame naasbestaan is moontlik
In die voorafgaande artikels van Vriend of Vyand het ons gekyk na verskeie dierespesies wat moontlik ’n konfliksituasie op ’n plaas kan veroorsaak. Dit sluit in luiperds, jakkalse en rooikatte, ystervarke, bosvarke en ratels, asook die groototter, bruin hiëna, bobbejane en ape, en vlermuise. Soos genoem is die natuur[...]
Eko-vriendelike roofdierbestuur
Eko-vriendelike bestuur van roofdiere wat skade onder vee veroorsaak is noodsaaklik vir die handhawing van ՚n balans tussen die belange van die veeboer en die natuur. In die lig van aardverwarming word dit al moeiliker vir kommersiële en kommunale of kleinboere om te midde van die aanslag van klimaatsverandering[...]
Boer saam met die natuur: Roofdierbestuur deur ‘n wyehoeklens
deur Tisha Steyn Veeverliese weens roofdiere is nie nuwe nuus nie. Veeboere in Suid-Afrika en elders sukkel al dekades lank met roofdiere wat hulle kleinvee vang en, soos ՚n Karooboer op ՚n dag opgemerk het: “Die jakkalse vreet ons van ons plase af!” Chavoux Luyt van die Cape Leopard[...]
Beste praktyke vir roofdierbestuur in Suid-Afrika: Deel 2
Veeboere het die grondwetlike reg en ‘n verantwoordelikheid om hulle vee te versorg en te beskerm teen alle potensiële bedreigings soos uiterste klimaatstoestande (koue, hitte, droogtes, vloede en brande), asook teen diefstal en uiteraard teen roofdiere. Hierdie raamwerk van beste praktyke handel oor roofdierbestuur en -beheer. Dit noem ‘n[...]