luiperd
Vriend of vyand? Vreedsame naasbestaan is moontlik
In die voorafgaande artikels van Vriend of Vyand het ons gekyk na verskeie dierespesies wat moontlik ’n konfliksituasie op ’n plaas kan veroorsaak. Dit sluit in luiperds, jakkalse en rooikatte, ystervarke, bosvarke en ratels, asook die groototter, bruin hiëna, bobbejane en ape, en vlermuise. Soos genoem is die natuur[...]
Jong luiperd vrek na hy in twee strikke gevang is
‘n Jong luiperd wat in twee slagysters in die Heidelberggebied van die Wes-Kaap gevang is, het nie die aanslag oorleef nie. Volgens CapeNature het die jong luiperdmannetjie van 13 kg wat op 2 Julie naby die Boosmansbos-wêrelderfenisterrein met ‘n voorbeen in een slagyster en ‘n agterbeen in ‘n ander[...]