vee
Die storie agter die ras: Van Angus tot Brangus
Van die koue, windverwaaide weivelde van Skotland tot die warm, uitdagende produksietoestande van Afrika en die suide van Amerika, het Angus-genetika ’n merkwaardige pad gestap. Wat begin het met geharde, swart, poenskopbeeste in die noordooste van Skotland, sou uiteindelik nie net een van die bekendste vleisbeesrasse ter wêreld oplewer[...]
Meningsartikel: Pryse van diere op veilings: Is dit goed vir die ras?
By ProagriMedia verwelkom ons altyd ons lesers se opinies en insette. Dit is immers ons lesers wat die toekoms van landbou bepaal. Nicole Viljoen het onlangs haar opinie gelug oor die pryse van diere op veilings. Hier is wat sy te sê het: Daar was ’n tyd toe ’n[...]
Voorkom winterterugslae met die regte aanvullings vir jou vee
Met groot dele van Suid-Afrika wat vanjaar goeie reën ontvang het, lyk die veld op baie plekke uitstekend. Beeste blink in die son, skape is in goeie kondisie en boere haal asem ná uitdagende seisoene. Maar volgens Kobus du Plessis van Feedtek is dit juis nou die tyd wanneer[...]
WEIDINGSBESTUUR DEEL 2: DIE GROND IS DIE FABRIEK
"Elke suksesvolle veeboer is eintlik ’n grondbestuurder, gras is net die sigbare produk, die grond is die fabriek." So verduidelik De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veldekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad, Topveld, praktiese raad oor weidingsbestuur deel. Hierdie eenvoudige maar kragtige stelling vat die kern van grondgesondheid saam:[...]
Bek-en-klouseer: Die onsigbare vyand wat boere kniehalter
Bek-en-klouseer is ‘n term onder Suid-Afrikaanse boere, wat groot woede, hartseer en kommer tans in die land veroorsaak. ’n Siekte wat voorkombaar was, het handuit geruk weens onregmatige optrede en ’n gebrek aan doeltreffende beheer oor die verskuiwing van vee. Wat as ’n geïsoleerde probleem begin het, het oornag[...]