Minister John Steenhuisen
Bek-en-klouseer: Die onsigbare vyand wat boere kniehalter
Bek-en-klouseer is ‘n term onder Suid-Afrikaanse boere, wat groot woede, hartseer en kommer tans in die land veroorsaak. ’n Siekte wat voorkombaar was, het handuit geruk weens onregmatige optrede en ’n gebrek aan doeltreffende beheer oor die verskuiwing van vee. Wat as ’n geïsoleerde probleem begin het, het oornag[...]
Landbou betree nuwe era
Minister John Steenhuisen, minister van landbou, het op 8 Julie die Landboubegroting vir die 2025/2026-boekjaar in die parlement ter tafel gelê. In sy voorafskouing, het hy gesê die voorlegging van die begroting meer as ‘n prosedurele verantwoordelikheid, maar ‘n keerpunt vir landbou. Daarmee verwys hy na die herstrukturering van[...]