bek en klouseer

Die oorspronklike EasyWean® NeusRing®: ’n Speen-oplossing sonder bohaai

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het in Januarie vanjaar ’n inperkingstrategie aangekondig om die vinnige verspreiding van bek-en-klouseer (BKS) oor die grootste deel van Suid-Afrika te bekamp. Gevalle van BKS is in die meeste provinsies bevestig, met Noordwes, KwaZulu-Natal, Limpopo, Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga wat swaar getref[...]

By Spesialisskrywer|11th May 2026|Categories: Vee en Wild|Tags: , , , |

Bek-en-klouseer: Die onsigbare vyand wat boere kniehalter

Bek-en-klouseer is ‘n term onder Suid-Afrikaanse boere, wat groot woede, hartseer en kommer tans in die land veroorsaak. ’n Siekte wat voorkombaar was, het handuit geruk weens onregmatige optrede en ’n gebrek aan doeltreffende beheer oor die verskuiwing van vee. Wat as ’n geïsoleerde probleem begin het, het oornag[...]

By Nicole Fourie|6th February 2026|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer

Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) by uPhongolo in KwaZulu-Natal is waarskynlik veroorsaak deur die onwettige beweging van beeste vanaf besmette diptenks na die gebied. Dr Mpho Maja, hoof van die direktoraat van dieregesondheid, se owerhede doen tans voor- en na-opsporing om die bron van die nuwe besmetting te probeer[...]

By Tisha Steyn|25th November 2024|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van[...]

By Benine Ackermann|7th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top