Limpopo
Siektebeheergebiede in Limpopo, Oos-Kaap opgehef
John Steenhuisen, Minister van Landbou, het Vrydag siektebeheergebiede in Limpopo en die Oos-Kaap opgehef. Sommige plase in die Oos-Kaap bly egter onder kwarantyn, terwyl die SBG’s steeds in KwaZulu-Natal van krag is. Die opheffing van die SBG’s in die twee provinsies is Vrydag in die Staatskoerant publiseer en is[...]
Vloedskade hulpverlening
Soos almal weet het die Thabazimbi gemeenskap en omliggende gebiede geweldig baie skade gelei as gevolg van die goeie reëns wat ons ontvang het en die daaropvolgende vloede. Ons maatskappy het onderneem om met opruiming na die vloede en herstel van infrastruktuur te help deur werkspanne op die been[...]
Groot skade weens koue in Limpopo
Die koue wat tans ondervind word, het ook sedert die naweek ‘n spoor van verwoesting gelaat by boere regoor Limpopo. Swartryp het Sondagoggend die grootste deel van die provinsie getref, en talle boere het erge skade gely as gevolg daarvan. Die voorsitter van TLU SA se Noordstreek, mnr. Henk[...]
Limpopo se grootste landbou-ekspo is terug!
Vivo Boerebemarkingsdag, Limpopo se grootste boere-ekspo, vind vanjaar op 30 & 31 Augustus plaas en dit beloof om beter en groter as ooit van tevore te wees. Soos vantevore gaan die naweek ‘n skitterende program vir alle boere, besigheidsmense en gesinne aanbied. Die ekspo is die perfekte bemarkingsgeleentheid vir[...]
VIVO Boerebemarkingsdag 2023: Grootste Landbou-ekspo in Limpopo
NAMPO is nie die enigste groot landbouskou in Suid-Afrika nie. Limpopo het ook hulle eie groot LANDBOU-EKSPO - die VIVO Boerebemarkingsdag. “Vivo Boerebemarkingsdag is nie net `n byeenkoms nie; dis `n viering van LANDBOU, ERFENIS en die lewe op die plaas.” Die skou vind plaas vanaf 12 tot 14[...]