landbouskou

NAMPO Kaap 2026 wys weereens sy uitnemendheid wat betref landbou-ontwikkeling

NAMPO Kaap, wat weer vanjaar by Bredasdorp Park aangebied is, is ook een vir die rekordboeke! Die klein Kaapse dorpie verwelkom reeds vir die sewende jaar boere, besoekers, die bedryf en ander plaasnuuskieriges van regoor die land. Almal is deur groot voertuie, koel weer en ’n magdom koffie-opsies begroet.[...]

Globale landbou, plaaslik gevestig: NAMPO 2025 verenig die wêreld van landbou op Suid-Afrikaanse bodem

Terwyl landbou wêreldwye uitdagings en toenemend onderling-gekoppelde voedselsisteme in die gesig staar, draai die kollig in 2025 na hoe plaaslike produsente wêreldkennis, netwerke en innovasies kan benut om Suid-Afrikaanse landbou te versterk. Hierdie jaar se NAMPO Oesdag – die 57ste aanbieding van hierdie vlagskipgeleentheid – vind plaas van 13[...]

By Spesialisskrywer|27th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

VIVO Boerebemarkingsdag 2023: Grootste Landbou-ekspo in Limpopo

NAMPO is nie die enigste groot landbouskou in Suid-Afrika nie. Limpopo het ook hulle eie groot LANDBOU-EKSPO - die VIVO Boerebemarkingsdag. “Vivo Boerebemarkingsdag is nie net `n byeenkoms nie; dis `n viering van LANDBOU, ERFENIS en die lewe op die plaas.” Die skou vind plaas vanaf 12 tot 14[...]

By Specialist Writer|10th October 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Jakaranda Landbouskou bring landbou na die hartjie van Pretoria.

Die Jakaranda Landbouskou is vanjaar 75 jaar oud en beloof om vir boere landswyd asook vir die stadsjapies van Pretoria ’n asemrowende geleentheid te bied met blootstelling aan die volle landbouspektrum.Die skou het oor die afgelope paar jaar sterk gegroei nadat vorige uitdagings en probleme uitgestryk is en sal[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: News|Tags: , , |
1
Go to Top