boerdery-tegnologie
NAMPO Kaap 2026 wys weereens sy uitnemendheid wat betref landbou-ontwikkeling
NAMPO Kaap, wat weer vanjaar by Bredasdorp Park aangebied is, is ook een vir die rekordboeke! Die klein Kaapse dorpie verwelkom reeds vir die sewende jaar boere, besoekers, die bedryf en ander plaasnuuskieriges van regoor die land. Almal is deur groot voertuie, koel weer en ’n magdom koffie-opsies begroet.[...]