Landbou-ekspo

Vivo-Boerebemarkingsdag 2026: Limpopo se grootste landbou-ekspo groei steeds van krag-tot-krag

Die Vivo-Boerebemarkingsdag is weer op hande, en 2026 beloof om groter en beter as ooit te wees. Hierdie gewilde landbou-ekspo vind vanjaar plaas op 4 en 5 September in die hartjie van die Bosveld, waar die fokus steeds bly om boere, besighede en die gemeenskap bymekaar te bring. Wat[...]

By Spesialisskrywer|23rd April 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Rekordbywoning, unieke uitstallings en top vermaak by Boerebemarkingsdag 2025!

Die Vivo Boerebemarkingsdag 2025, wat op 22 en 23 Augustus plaasgevind het, het sy reputasie as Limpopo se grootste landbou-ekspo bevestig. Met ‘n bywoning van sowat 5 000 mense, insluitend kleuters en laerskoolkinders wat gratis toegang geniet het, het die ekspo weer eens bewys hoe belangrik en invloedryk hierdie[...]

By Spesialisskrywer|1st September 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Boerebemarkingsdag: Dis amper weer tyd vir Limpopo se grootste landbou-ekspo

Hierdie jaar gaan die Vivo-Boerebemarkingsdag uit sy nate bars. Die landbou-ekspo vind hierdie jaar plaas in die hartjie van die Bosveld op 30 & 31 Augustus, met die hoofdoel om die boer en besigheid bymekaar te bring. Die Vivo-boerebemarkingsdag, wat ontstaan het as ’n fondswerwingsprojek vir die plaaslike CVO-skool,[...]

By Specialist Writer|9th July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Limpopo se grootste landbou-ekspo is terug!

Vivo Boerebemarkingsdag, Limpopo se grootste boere-ekspo, vind vanjaar op 30 & 31 Augustus plaas en dit beloof om beter en groter as ooit van tevore te wees. Soos vantevore gaan die naweek ‘n skitterende program vir alle boere, besigheidsmense en gesinne aanbied. Die ekspo is die perfekte bemarkingsgeleentheid vir[...]

By Specialist Writer|25th April 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

VIVO Boerebemarkingsdag – Limpopo se grootste landbou-ekspo

Limpopo se grootste LANDBOU-EKSPO, die jaarlikse VIVO BOEREBEMARKINGSDAG is terug in 2023 – en beloof om nog groter te gaan as ooit tevore! Hierdie fantastiese Landbouskou-naweek vind plaas op 12, 13 & 14 Oktober 2023 te Vivo, Limpopo, 12 Oktober is dit die CASMAR Losgoedveiling en 13 -14 Oktober[...]

By Specialist Writer|24th April 2023|Categories: Landboukalender, Oktober|Tags: , , , |
0
Go to Top