Oos-Kaap
VIDEO: Die LiuGong 856H wys sy staal in ’n Oos-Kaapse Steengroef!
Wanneer jy een van die grootste baksteenvervaardigers in die Oos-Kaap is, kan jy nie bekostig dat jou produksie gaan staan nie. Daarom het hierdie bedryfsleier ’n ware werkesel gesoek vir die strawwe toestande in hul skalie-steengroef (shale quarry), en die LiuGong 856H-laaigraaf het koning gekraai! Die eise op hierdie[...]
Siektebeheergebiede in Limpopo, Oos-Kaap opgehef
John Steenhuisen, Minister van Landbou, het Vrydag siektebeheergebiede in Limpopo en die Oos-Kaap opgehef. Sommige plase in die Oos-Kaap bly egter onder kwarantyn, terwyl die SBG’s steeds in KwaZulu-Natal van krag is. Die opheffing van die SBG’s in die twee provinsies is Vrydag in die Staatskoerant publiseer en is[...]
Boervrou toor met spekboom in die kombuis
Bhejane Wildreservaat is tussen Willowmore en Steytlerville in die Oos-Kaap geleë. Dit is hier waar Philip en Adriana Theunissen in die ongerepte wildernis hulle self tuis gemaak het en ‘n bestaan uit die landskap kerf, hetsy deur die wondere van die natuur vir vreemdelinge uit die buiteland ontsluit, of[...]
Bek-en-klouseer in Oos-Kaap: Oorsprong nog onbekend
Drie plase in die Humansdorp-omgewing van die Oos-Kaap is onder kwarantyn geplaas nadat bek-en-klouseer daar gevind is. Die oorsprong van die uitbreking – die eerste in die provinsie waar met vee en wild geboer word – is nog onbekend. Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het vroeër[...]
Bek-en-klouseer in Oos-Kaap bedreig vee en wild
Bek en klouseer wat vir die eerste keer in die Oos-Kaap voorgekom het, is slegte nuus vir vee- en veral wildboere. Tot dusver was die Oos-Kaap net soos die Wes-Kaap en die Noord-Kaap vry van die siekte sonder dat diere daarteen ingeënt hoef te word. Kliniese tekens van bek[...]