Oos-Kaap

Aantygings oor “death ship” is bog

Die Oos-Kaapse tak van die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO) het dringend kapsie gemaak teen wat beskou word as feitelik verkeerde inligting oor die Al Messilah-boot wat lewende hawe vir uitvoer in die Oos-Londen hawe gelaai het. ‘n Bekende nasionale aanlyn-publikasie het na die toestande in die opskrif van die artikel verwys[...]

By Tisha Steyn|17th April 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

Waar die Tuli’s tuis voel – Shashi Tuli-stoetery

Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) het in die vroeë 1940's 'n beesverbeteringskema bevorder deur aan inheemse mense Europese bulle te gee. Die doel was om inheemse beeste te “verbeter”. Mnr. Len Harvey, 'n regeringslandbou-adviseur van Suid-Afrika, het die idee sterk gesteun. Harvey het voorheen opgemerk dat die Tswana-tipe bees in die[...]

By Natasha Pansegrouw|17th July 2023|Categories: Augustus, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , , |

Kaapse Grasveld Nasionale Park: Bewaring van ’n ander kleur

Die nuwe Grasveld Nasionale Park is in die proses om verklaar en gevestig te word. Dit val binne die grasveldbioom van die Oos-Kaap se Joe Gqabi-munisipaliteit. Voortaan sal die bedreigde grasvelde ook die beskerming kry wat dit benodig. SANParke, in samewerking met Wêreld Natuurfonds Suid-Afrika (WWF SA), het hande[...]

Boere in die Oos- en Noord-Kaap ook onder druk oor waterkrisis

Terwyl daar baie nuus in die landboubedryf en landswyd is oor die dag Zero wat nader staan vir Kaapstad, kry ander provinsies in Suid-Afrika soos die Oos- en Noord-Kaap ook swaar as gevolg van ‘n watertekort. Dag Zero in die Wes-Kaap gaan volgens voorspellings in Mei vanjaar plaasvind. Dit[...]

0
Go to Top