dag Zero Kaapstad
Dag Zero mag afgeweer word in Kaapstad
DA leier, Mmusi Maimane, het vroeër vandag tydens ‘n personderhoud aangekondig dat die verwagte Dag Zero-scenario vir Kaapstad moontlik heeltemal vanjaar vermy mag word. Hierdie scenario is gebruik vir beplanningsdoeleindes as ‘n aanduiding van wanneer die Stad se watertoevoer sou opdroog vanweë die heersende droogtetoestande waaronder die Stad gebuk[...]
Boere in die Oos- en Noord-Kaap ook onder druk oor waterkrisis
Terwyl daar baie nuus in die landboubedryf en landswyd is oor die dag Zero wat nader staan vir Kaapstad, kry ander provinsies in Suid-Afrika soos die Oos- en Noord-Kaap ook swaar as gevolg van ‘n watertekort. Dag Zero in die Wes-Kaap gaan volgens voorspellings in Mei vanjaar plaasvind. Dit[...]