Kaapstad
Dag Zero mag afgeweer word in Kaapstad
DA leier, Mmusi Maimane, het vroeër vandag tydens ‘n personderhoud aangekondig dat die verwagte Dag Zero-scenario vir Kaapstad moontlik heeltemal vanjaar vermy mag word. Hierdie scenario is gebruik vir beplanningsdoeleindes as ‘n aanduiding van wanneer die Stad se watertoevoer sou opdroog vanweë die heersende droogtetoestande waaronder die Stad gebuk[...]
Vrugteboere maak harte en sluise oop
Vrugteboere van Grabouw en Elgin gaan tussen 7,5 en 10 miljoen kubieke meter water aan die Kaapstad se metro skenk. Die boere het hulle harte en sluise oopgemaak om “hulle deel te doen” en Kaapstad met die huidige waterkrisis te help. Boere wat aan die Groenland Watergebruikersvereniging (GWUA), ‘n[...]
Kaapstad gaan die nuwejaar in met verdere waterbeperkings
Volgens die provinsiale staatskoerant gaan Kaapstad vanaf 1 Januarie 2018 vlak 6-waterbeperkings hê. Die stad gaan die nuwejaar in met minder water as ooit. Volgens die verslag in die staatskoerant geld die volgende maatreëls vanaf 1 Desember: Alle boere moet hulle maandelikse verbruik van munisipale drinkwater met 60% verminder.[...]
Kaapstad die droogste in 100 jaar
Kaapstad se inwoners moet hulle regmaak vir Vlak 4-waterbeperkings en moet te alle tye water spaarsamig gebruik, want die stad is die droogste in 100 jaar. So het die stad se amptenare by die African Utility week se pas afgelope konferensie gesê. Helen Zille, Wes-Kaap se premier, het ook[...]