Droogste in Kaapstad in 100 jaar
Kaapstad die droogste in 100 jaar
Kaapstad se inwoners moet hulle regmaak vir Vlak 4-waterbeperkings en moet te alle tye water spaarsamig gebruik, want die stad is die droogste in 100 jaar. So het die stad se amptenare by die African Utility week se pas afgelope konferensie gesĂȘ. Helen Zille, Wes-Kaap se premier, het ook[...]