vlak 6-waterbeperkings
Kaapstad gaan die nuwejaar in met verdere waterbeperkings
Volgens die provinsiale staatskoerant gaan Kaapstad vanaf 1 Januarie 2018 vlak 6-waterbeperkings hê. Die stad gaan die nuwejaar in met minder water as ooit. Volgens die verslag in die staatskoerant geld die volgende maatreëls vanaf 1 Desember: Alle boere moet hulle maandelikse verbruik van munisipale drinkwater met 60% verminder.[...]