water
VIDEO: Tech Talk met Agrico – Episode 4: G3 Senterspilpunt-oorhang
Agrico verstaan die uitdagings van besproeiingsboere. Alle spilpunte eindig met ’n oorhang. Die oorhang is ’n bekostigbare manier om jou senterspilpunt te verleng en meer gewasse van water te voorsien. Sien die video vir meer inligting: https://youtu.be/jxV0djqkYoA
VIDEO: Reinke plaas water in die grond waar dit saakmaak
Op Pleroma boer hulle onder die Hartebeespoortdam-waterskema. Die kanaal loop van die Hartebeespoortdam tot by die Rooikoppiesdam, ’n afstand van sowat 54 km. Pleroma moet elke Donderdag aansoek doen vir die water wat hulle die volgende week benodig. “Water is lewe. Sonder water kan jy nie boer nie, en[...]
JoJo maak waterbesparing eenvoudig
JoJo se leuse sê dit alles: Water is lewe! Hulle weet ook dat wanneer dit by waterberging kom, is daar nie net een oplossing wat almal pas nie. Daarom bied JoJo omvattende oplossings wat jou onderneming, jou sak en jou behoeftes sal pas. Waterberging bestaan ook nie meer net[...]
Water use in South African agriculture: What farmers need to know about Section 21
Water is the lifeblood of agriculture, and in a water-scarce country like South Africa, its use is tightly regulated to ensure fairness, sustainability, and long-term viability. Whether you’re a commercial grain producer or a small-scale livestock farmer, it is essential to understand the legal framework that governs your water[...]
Uilkraal: Bewaringsboerdery waar uile help
Jaco Meiring en sy seun Braham boer op Uilkraal langs die Olifantsrivier in die Calitzdorpdistrik in die Klein-Karoo. Die plaas kry sy naam na aanleiding van die klomp uile wat hulle hier tuisgemaak het. Dit is asof hulle weet hulle is veilig hier, want hier word met omsigtigheid en[...]