bewaringsboerdery
Uilkraal: Bewaringsboerdery waar uile help
Jaco Meiring en sy seun Braham boer op Uilkraal langs die Olifantsrivier in die Calitzdorpdistrik in die Klein-Karoo. Die plaas kry sy naam na aanleiding van die klomp uile wat hulle hier tuisgemaak het. Dit is asof hulle weet hulle is veilig hier, want hier word met omsigtigheid en[...]
Bewaringsboerdery: Is dit dalk die oplossing vir kleinboere?
deur Tisha Steyn Immerdeur is boere op soek na maniere om hulle produksie te verbeter en hulle koste te verminder, en bewaringsboerdery mag die antwoord op talle drome wees. ՚n Groep van sestien ontwikkelende boere in die Klein-Karoo het onlangs by Barry Meijer op sy plaas, Meijers Rust, by[...]