tenks
JoJo maak waterbesparing eenvoudig
JoJo se leuse sê dit alles: Water is lewe! Hulle weet ook dat wanneer dit by waterberging kom, is daar nie net een oplossing wat almal pas nie. Daarom bied JoJo omvattende oplossings wat jou onderneming, jou sak en jou behoeftes sal pas. Waterberging bestaan ook nie meer net[...]
Aquadam: Bou ’n dam vir ’n leeftyd
Die allernoodsaaklike grondslag vir elke vorm van boerdery is water. Ongelukkig val die reën nie altyd presies wanneer en waar ons dit nodig het nie, daarom is dit noodsaaklik dat die boer water moet kan opgaar. Daar is verskillende maniere om water op te gaar: tenks van staal, sink[...]
Aquadam help mense deur die droogte
Jou planne teen ’n droogte raak baie vinnig op as daar nie meer water is nie. Hierdie eenvoudige waarheid is oor die afgelope drie jaar deeglik besef regoor die sentrale dele van Suid-Afrika. Willem Noordman het dit ook besef toe hy in Desember 2015 deur die Vrystaat gery het[...]