waterkrisis
Waterkrisis: Daar is ‘n oplossing
Talle gebiede in Suid-Afrika ervaar ‘n afname in watergehalte, infrastruktuur projekte wat sloer en munisipaliteite wat versuim om bestaande infrastruktuur in stand te hou. Boonop raak waterrade bankrot, terwyl wanbesteding van fondse en korrupsie ook ‘n tol eis. In sy begrotingstoespraak vroeër vanjaar het David Mahlobo, adjunkminister van Water[...]
Boere in die Oos- en Noord-Kaap ook onder druk oor waterkrisis
Terwyl daar baie nuus in die landboubedryf en landswyd is oor die dag Zero wat nader staan vir Kaapstad, kry ander provinsies in Suid-Afrika soos die Oos- en Noord-Kaap ook swaar as gevolg van ‘n watertekort. Dag Zero in die Wes-Kaap gaan volgens voorspellings in Mei vanjaar plaasvind. Dit[...]
Water: Wes-Kaapse sagtevrugteboere beplan om elke druppel te benut
Die huidige droogte in die Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap dwing sagtevrugteboere om gebeurlikheidsplanne vir die komende seisoen in werking te stel. Die plant van vrugtebome is ’n langtermynbelegging met boorde wat eers na ongeveer vyf jaar in produksie kom. Die afgelope winterseisoen was een van die droogste[...]