1 Augustus 2023
Shashi en Tsavu Tuli hou suksesvolle eerste produksieveiling
’n Betreklik suksesvolle eerste produksieveiling van die Shashi en Tsavu Tuli-stoet is aangebied die 1ste Augustus, te plaas Shashi, buite Mcleantown in die Oos-Kaap. Die span by Shashi en Tsavu Tuli Stoet waardeer die ondersteuning wat hulle van die gemeenskap ontvang het vir hulle eerste veiling. Hulle waardeer hulle[...]
Waar die Tuli’s tuis voel – Shashi Tuli-stoetery
Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) het in die vroeë 1940's 'n beesverbeteringskema bevorder deur aan inheemse mense Europese bulle te gee. Die doel was om inheemse beeste te “verbeter”. Mnr. Len Harvey, 'n regeringslandbou-adviseur van Suid-Afrika, het die idee sterk gesteun. Harvey het voorheen opgemerk dat die Tswana-tipe bees in die[...]