Augustus

Nasionale Meatmaster veiling: Meatmasters om van te kies en keur, wat in jou boerdery sal floreer

Die Meatmaster-ras het ontstaan ​​toe boere 'n skaap gesoek het wat die gehardheid van inheemse vet-sterthaar-tipe skape met die goeie bespiering van Europese rasse gekombineer het. Die vetstertrasse het toegevoegde waarde wat voordelig is vir Suid-Afrikaanse boere is in terme van vrugbaarheid, siekteweerstand, parasietweerstand (beide uitwendig en inwendig), droogteweerstand,[...]

Majobe Merinos: Boer moeiteloos in ekstensiewe omstandighede

Die moderne Merino van die 21ste eeu is meer as net die skouskaap van meer as 20 tot 30 jaar gelede, wat toe hoofsaaklik net op voorkomseienskappe, op grond van rasstandaarde, met behulp van die hand en die oog geselekteer is. Die Merino van vandag is die eindproduk van[...]

Goeie genetika kom eerste vir Jamica Brahman en Simbra stoet

Om Jamica Brahman-of Simbra-genetika by ‘n kudde te voeg is 'n wyse sakebesluit om verskeie redes. Eerstens, weens hulle gehardheid en aanpasbaarheid vaar Jamica-beeste in enige deel in die land goed. Dit is te danke aan die uiterste toestande waarin hulle grootgemaak word, insluitend suurveld, strawwe rooiwater en wintertemperature[...]

Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!

Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer. As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans.[...]

Waar die Tuli’s tuis voel – Shashi Tuli-stoetery

Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) het in die vroeë 1940's 'n beesverbeteringskema bevorder deur aan inheemse mense Europese bulle te gee. Die doel was om inheemse beeste te “verbeter”. Mnr. Len Harvey, 'n regeringslandbou-adviseur van Suid-Afrika, het die idee sterk gesteun. Harvey het voorheen opgemerk dat die Tswana-tipe bees in die[...]

By Natasha Pansegrouw|17th July 2023|Categories: Augustus, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , , |
0
Go to Top