skaap
Weeklikse bees- en skaappryse
BEES SPEENKALWERS Die styging in die afgelope week se gemiddelde prys kan toegeskryf word aan `n kleiner aanbod van speenkalwers. Die vleismark verkeer nogsteeds onder druk weens relatief lae verbruiksbesteding en daar heers onsekerheid oor wanneer die kleinhandel en dus karkaspryse `n opleweing sal toon. Die verwagting is dat[...]
Van plaaslik tot internasionaal: Colene van der Merwe ken skaap in die kraal
Haar onwrikbare geloof, liefde vir diere en geesdrif vir wat sy doen is die goue draad wat deur die skaapboer Colene van der Merwe van Williston, in die Noord-Kaap, se lewe loop. Colene het op ՚n plaas in die Porterville-distrik, in die Wes-Kaap aan die voet van die Olifantsrivierberge[...]
Weeklikse bees en skaap markneigings
BEES SPEENKALWERS Gebaseer op die afgelope 20 jaar se gemiddelde speenkalfpryse is die waarskynlikheid vir `n prysdaling of styging van Maart na April ewe groot (50%), terwyl daar `n 63% kans vir `n daling is van April na Mei. Hou ingedagte dat die jaarlikse bemarking van speenkalwers nou op[...]
Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!
Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer. As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans.[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 21: Lamhokstelsels in perspektief
Hoë lamvrektes word allerweë as ՚n knelpunt in die kleinveebedryf beskou en is een van die belangrikste oorsake van die lae winsgewendheid van skaapboerdery. Die omvang van lamverliese is ՚n maatstaf van die gehalte van die boer se bestuursvermoë. Lamhokke kan as ՚n strategiese bestuurshulpmiddel gebruik word om lamvrektes[...]