vleispryse
Rooivleispryse: Is rooivleis in die winkels werklik so duur?
Suid-Afrika se rooivleis is van die lekkerste vleis ter wêreld en word in die beste restaurante bedien. Die pryse van rooivleis wat boere die afgelope jaar gekry het, het drasties verminder, maar die verbruiker betaal steeds baie in die winkel. Daarom word prysoordrag, (hoe die prys van ՚n produk[...]
Nuutste vleispryse
Vleispryse: 24 Jul 2026 BEES A2/3 R68,07 B2/3 R63,03 C2/3 R60,77 SPEENKALF R 48,56 SKAAP A2/3 R110,38 B2/3 R89,85 C2/3 R84,62 VOERLAM R58,87 VARK Porkers R30,93 Baconers R29,39
Weeklikse bees- en skaappryse
BEES SPEENKALWERS Die styging in die afgelope week se gemiddelde prys kan toegeskryf word aan `n kleiner aanbod van speenkalwers. Die vleismark verkeer nogsteeds onder druk weens relatief lae verbruiksbesteding en daar heers onsekerheid oor wanneer die kleinhandel en dus karkaspryse `n opleweing sal toon. Die verwagting is dat[...]
Weeklikse bees en skaap markneigings
BEES SPEENKALWERS Gebaseer op die afgelope 20 jaar se gemiddelde speenkalfpryse is die waarskynlikheid vir `n prysdaling of styging van Maart na April ewe groot (50%), terwyl daar `n 63% kans vir `n daling is van April na Mei. Hou ingedagte dat die jaarlikse bemarking van speenkalwers nou op[...]
Bees- en skaapvleispryse is positief
Plaaslik lei laer voerpryse en minder vee daartoe dat pryse styg. Die vooruitsigte vir beesvleis- en skaappryse is positief vir 2017 met hoër vleispryse, laer voerpryse en voordelige weidingstoestande. Die Paasfees-aanvraag kan ook ‘n positiewe uitwerking hê, volgens ABSA Agri Trends. Beesvleispryse Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week verstewig. Dit word[...]