rooivleisforum

Rooivleisforum waarsku oor BKS in buurlande en druk op plaaslike vleispryse

Die Rooivleisforum doen ’n dringende beroep op die Suid-Afrikaanse regering om invoere van lewende diere uit Namibië en Botswana met omsigtigheid te hanteer te midde van die huidige Bek-en-Klouseer-uitbrake (BKS) in dié lande. Die Rooivleisforum, ’n inisiatief van Vrystaat Landbou, spreek sy meegevoel uit met boere in Namibië en[...]

By Spesialisskrywer|20th October 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top