rooivleispryse
Rooivleispryse: Is rooivleis in die winkels werklik so duur?
Suid-Afrika se rooivleis is van die lekkerste vleis ter wêreld en word in die beste restaurante bedien. Die pryse van rooivleis wat boere die afgelope jaar gekry het, het drasties verminder, maar die verbruiker betaal steeds baie in die winkel. Daarom word prysoordrag, (hoe die prys van ՚n produk[...]
Rooivleispryse styg terwyl boere kuddes herbou
Suid-Afrikaanse verbruikers gaan meer moet opdok vir hulle gunsteling beesvleis of gaan daarsonder moet klaarkom, want hulle voorspel dat beesvleispryse met meer as 30% vanjaar sal styg aangesien veeboere sukkel om hulle kuddes te herbou. Volgens Agri Oos-Kaap se ontleder en nasionale onder-voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie), Pieter Prinsloo,[...]
Rooivleis en -mieliepryse bly hoog as gevolg van die droogte
Verlede jaar se droogte sal veroorsaak dat verbruikers nog tot die einde van die jaar goed sal moet opdok vir kos. Die Afrika-boerevereniging van Suid-Afrika (Afasa) het aan News24 gesê dat dit maande sal neem voor pryse van vleis en mielies sal verminder. "Die meeste veeboere het so baie[...]
Stabiele skaapvleispryse verwag
Plaaslike skaapvleispryse kan ondersteun word deur maandeinde-aankope en ‘n verhoogde vraag in lyn met seisoenale neigings, maar die skerp toename in slagtings mag druk op pryse plaas. Internasionaal sal ‘n verbetering in aanvraag tydens die feesseisoen lei tot stabiele pryse vir lam- en skaapprodukte, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik[...]
Rooivleispryse kan met 15% styg
Rooivleisliefhebbers moet spaar vir die feestyd wat voorlê, want volgens FNB word daar verwag dat rooivleispryse met 15% teen Desember gaan styg. Paul Makube, landbou-ekonoom, sê die styging is te wyte aan die voorsiening van vee wat minder geword het. “Dit is as gevolg van die droogte, dit het[...]