Klas A-lam
Rooivleispryse kan met 15% styg
Rooivleisliefhebbers moet spaar vir die feestyd wat voorlê, want volgens FNB word daar verwag dat rooivleispryse met 15% teen Desember gaan styg. Paul Makube, landbou-ekonoom, sê die styging is te wyte aan die voorsiening van vee wat minder geword het. “Dit is as gevolg van die droogte, dit het[...]