styg
Brandstofpryse styg al weer
Sorg dat jou motor vol brandstof is, want hierdie Woensdag, 2 November, styg die brandstofpryse al weer. Petrol styg met nagenoeg 45c per liter en diesel sal 63c per liter duurder wees. Paraffien styg met 57c per liter. Die Automobiel Assosiasie (AA) sê die onlangse versterking van die rand[...]
Rooivleispryse kan met 15% styg
Rooivleisliefhebbers moet spaar vir die feestyd wat voorlê, want volgens FNB word daar verwag dat rooivleispryse met 15% teen Desember gaan styg. Paul Makube, landbou-ekonoom, sê die styging is te wyte aan die voorsiening van vee wat minder geword het. “Dit is as gevolg van die droogte, dit het[...]
SA brandstofpryse gaan moontlik verhoog in Oktober
Suid-Afrikaners moet sorg dat hulle motors brandstof in het aan die einde van die maand, want die brandstofpryse gaan weer styg na twee maande se welkome verlagings. Voorlopige ramings van die Sentrale Energiefonds dui daarop aan dat petrol- en dieselpryse met onderskeidelik 44 sent per liter en 12 sent[...]
Hoër koringinvoertarief kan brood duurder maak
Brood is stapelvoedsel vir baie Suid-Afrikaners en binnekort gaan een brood verbruikers byna R1 meer uit die sak jaag. “Dit is as gevolg van die invoerprys van koring wat verhoog het,” sê die Nasionale Meulenaarskamer. Die invoertarief het vanaf R1 224,31 na R1 591,40 per ton hierdie week gestyg.[...]
Petrolpryse gaan alweer styg – nog druk op voedselpryse
Volgens die voorlopige ramings gaan petrol met 14 sent en dieselpryse met 47 sent op 6 Julie 2016 styg. Die prys van petrol (95 ongelood) is dan R13,40 per liter. Die dieselprys (0,05 dpm) kan tot R11,75 per liter styg. Die hoofoorsake van die styging is die Rand/Dollar-verhouding en[...]