invoere
Los daai plant waar hy hoort!
Suid-Afrikaners wat mooi plante oorsee sien, is dikwels in die versoeking om so ‘n plantjie, steggie of saad saam te bring huis toe om dit hier te probeer kweek. Dit is teen die wet! Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sê internasionale besoekers wat na Suid-Afrika toe kom[...]
Wil jy ‘n bietjie feestydvoggies die land inbring? Hier is wat jy oor invoere moet weet
Die Departement van Landbou wil dit onder internasionale reisigers wat SA kom besoek gedurende die feesseisoen of terugkeer na SA na die vakansie, se aandag bring om te voldoen aan die vereistes van die land se invoere. Die nakoming hiervan sal ons land help in die voorkoming en vermindering[...]
Hoër koringinvoertarief kan brood duurder maak
Brood is stapelvoedsel vir baie Suid-Afrikaners en binnekort gaan een brood verbruikers byna R1 meer uit die sak jaag. “Dit is as gevolg van die invoerprys van koring wat verhoog het,” sê die Nasionale Meulenaarskamer. Die invoertarief het vanaf R1 224,31 na R1 591,40 per ton hierdie week gestyg.[...]
Die droogte dwing SA om Amerikaanse mielies in te voer
Vir die eerste keer sedert 2004 het Suid-Afrika witmielies ingevoer vanaf die Verenigde State. SA het in April 1 330 ton witmielies vanaf Amerika ingevoer. In die bemarkingsjaar wat 30 April 2016 geeindig het, het Suid-Afrika alreeds oor die 70 000 ton witmielies van Mexiko en Zambië ingevoer, volgens[...]
SA maak die deur toe vir Namibiese vee
Die Suid-Afrikaanse regering se nuwe regulasies op die invoer van vee sal die Namibiese veebedryf raak en kan produsente se inkomste verminder. Die nuwe invoerregulasies vir die uitvoer van beeste, skape en bokke van Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland na Suid-Afrika is daarop gemik om die land se dieregesondheidstatus[...]