SA
3-in-1 Santa Gertrudis-veiling
Herman Kleynhans 0824513800 kvs@gcs.co.za
The Selection sale (SANTAS)
Jumadi Santas 0845494432 juan@jumardi.co.za Doornkom Santas 0835661002 sandra.overbrug@gmail.com Red Barrel Santas 0835531937 ludwighrss@gmail.com,riaan@kmcmining.co.za,chane@kmcmining.co.za
Vyebedryf in Suid-Afrika
Vyeproduksie gedy in Suid-Afrika, veral in die Wes-Kaap waar die Mediterreense klimaat ideaal geskik is vir die produksie van die gesogte vrug. En wie hou dan nie van ՚n vy nie? Vars van die boom af, ՚n groenvy blink van die stroop, ՚n sny brood met ՚n dik laag[...]
Lesotho se voedselsekerheid krisis gevaarlik vir Suid-Afrika
“Ons neem kennis dat Lesotho, asook van ons ander buurlande, in die middel van ‘n voedselsekerheid krisis is en dat Suid-Afrika die gevolge daarvan sal voel”, sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken se reaksie volg op die uitlating van Lesotho se Eerste Minister wat hierdie week[...]
Landboubegrotingsrede: Minister se begroting moet die dringendheid van die krisis weerspieël en help om voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker
Terwyl die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, vandag haar departement (DALRRD) se begrotingsrede lewer, hoop Agri SA op belangrike aankondigings rakende die implementering van besliste stappe om die uitdagings wat die sektor in die gesig staar en toenemende bedreigings aangaande voedselsekerheid aan te spreek. Hoewel[...]