Europa
Oakdale-bulle maak skoonskip in Europa
deur Tisha Steyn Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se onder-18- toutrekspan het onlangs tydens internasionale wêreld-toutrekkampioenskappe in Nederland vir die vyfde keer met die louere weggestap. Die seuns het op 11 September uit Kaapstad vertrek om vir die tiende keer in die dorp Holten in Nederland deel te[...]
Europa se goedkoop hoenderboudjies wurg SA se pluimveebedryf
‘n Groot pluimveemaatskappy, RCL Foods, wat die Rainbow en Farmer Brown hoenderhandelsmerke besit, sê die regering se nuwe 13,9% invoertarief op been-hoenderporsies van die Europese Unie af, is onvoldoende. Suid-Afrikaanse hoenderprodusente, die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, en arbeidsorganisasies blameer die storting van hoendervleisprodukte vir die probleme wat produsente ondervind om ekonomies[...]
SA se landbou-uitvoere daal met R2-miljard
SA se ergste droogte in dekades het die land miljarde rand gekos. Volgens die Agricultural Business Chamber (Agbiz) het die land se landbou-uitvoere in 2015 vir die eerste keer in 10 jaar gedaal. Die land se landbou-uitvoere het van R106-miljard in 2014 tot R104-miljard in 2015 gedaal. Die droogte[...]
MPO nuus: Europa wil 'sterk melkfaktor raak
Die melkbedryf is een van die landbousektore in Europa wat nou skielik lewe kry na ’n tydperk waarin kommersiële landbouontwikkeling gestrem is weens vrese vir onder andere die vernietiging van plattelandse natuurskoon, verstedeliking van kleinboere en oorproduksie.