mpo

Net begrip en samewerking kan snotsiekte stuit

deur Tisha Steyn ՚n Melkboer van die Suid-Kaap het einde 2022 agt verskalwers weens snotsiekte verloor. Volgens die boer het kalwers wat in Junie gebore is, aan die begin van Augustus begin siek word. “Die eerste kalf se kop het dik geword en sy het snotsiektesimptome getoon. Sy het[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , , , |

Wenner van die melkbedryf se top-rentmeesterskaptoekenning word binnekort aangekondig

Die wenner van die 2022 Melkprodusente-organisasie (MPO) Nedbank Rentmeesterskaptoekenning sal op 30 November 2022 tydens ’n galadinee by Casa Toscana Lodge in Pretoria aangekondig word. Die drie topfinaliste, Dean Biggs, Garth Hume en Alan Webster, wag in spanning om te hoor wie met die groot prys van R40 000 gaan wegstap.[...]

By Specialist Writer|22nd November 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Melkproduksie daal steeds

Die totale melkinname sit die dalende neiging wat in Desember begin is, voort. So sê die MPO(Melkprodusente Organisasie). Inligting wat deur Melk SA verskaf word, toon aan dat die totale melkinname deur verwerkers en ander in Januarie vanjaar 4,9% laer was as in Januarie 2015. Die baie hoё temperature in[...]

By Benine Ackermann|1st March 2016|Categories: News|Tags: |

Moenie kos eet wat te oud is nie

Die Melkprodusente Organisasie (MPO) sê in hulle Melkbulletin dat histamien in kaas verbind word met siektes. Volgens die verslag word histamienvergiftiging veroorsaak deur die eet van kos wat reeds begin vrot word en ook weens fermentasie gedurende die maak van sekere kase en worsies. Die gebruik van swak kwaliteit[...]

By Benine Ackermann|28th January 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top