melkbedryf

Wenner van die melkbedryf se top-rentmeesterskaptoekenning word binnekort aangekondig

Die wenner van die 2022 Melkprodusente-organisasie (MPO) Nedbank Rentmeesterskaptoekenning sal op 30 November 2022 tydens ’n galadinee by Casa Toscana Lodge in Pretoria aangekondig word. Die drie topfinaliste, Dean Biggs, Garth Hume en Alan Webster, wag in spanning om te hoor wie met die groot prys van R40 000 gaan wegstap.[...]

By Specialist Writer|22nd November 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Bekende in melkbedryf oorlede

Bertus de Jongh, vir meer as twee dekades die hoofbestuurder van die Melkprodusente-organisasie, is in die ouderdom van 70 jaar oorlede. Dr Chris van Dijk, die uitvoerende hoof van die MPO, deel die volgende huldeblyk: Op 15 April, terwyl elkeen van ons ons dagtaak in hierdie moeilike omstandighede met[...]

By Specialist Writer|17th April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top