MPO

Bekende in melkbedryf oorlede

Bertus de Jongh, vir meer as twee dekades die hoofbestuurder van die Melkprodusente-organisasie, is in die ouderdom van 70 jaar oorlede. Dr Chris van Dijk, die uitvoerende hoof van die MPO, deel die volgende huldeblyk: Op 15 April, terwyl elkeen van ons ons dagtaak in hierdie moeilike omstandighede met[...]

By Specialist Writer|17th April 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Die MPO se 2020-visie

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het verteenwoordigers van die media uitgenooi na die eerste mediadag van die jaar op Vrydag 7 Februarie by die nasionale MPO-kantore in Val de Grace, Pretoria. Die MPO het inligting gedeel oor sy visie vir 2020 asook spesifieke projekte vir die jaar om volhoubare melkboerdery vir[...]

By Specialist Writer|16th February 2020|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top